Hello!

Lemon Tree is reeds 15 jaar onder my bestuur maar bestaan al vanaf 1997.  Ons spesiliaseer in VARS GEBAK elke dag met die hulp van ervare baksters.

Alhoewel die winkel om 09h00 oop maak is ons trots daarop dat ons graag kliënte help in die vroeë oggendure wanneer nodig.

Ons is in die hartjie van Centurion met maklike voor die deur parkering.

Ons spog graag met ons blaar en vetkoek deeg wat op die perseel voorberei word vir die beste gehalte produkte elke dag.

Omgee vir ons kliënte en hulle families is hier ‘n groot lekker net soos ons eetgoed.

Hilda Olivier - Facebook Review

“Die lekkerste vetkoek melkterte en enige iets 5 ster. “

Meet our Team

The Lemon Tree Home Industry is a family owned restaurant. We assembled a strong staff, all of whom aspire to constantly excel and step up!

Happy customers

Anyone, who shops our tasty treats is well fed and in a great mood!

testimonials-2
Never had any order placed at The Lemon Tree that was not of the highest quality and standard. They will not only impress you, they will delight you!! Best in Gauteng.
Elmarie Jooste
posted on, Facebook
img_test_2
Top Home Industry and Service. Elsabe a Star!
Johan Roelofse
posted on, Facebook

View Shop and Make an Order